Wees deel van gesprek wat saak maak!
Bespreek jou sitplek vir Agri in Gesprek by NAMPO Kaap
11 tot 13 September 2024, in die Santam Ouditorium, NAMPO Kaap Skougronde, Bredasdorp.
PROGRAM
Woensdag, 11 September
09:00
DIE INSETKOSTE KNYPTANG
Louw Pienaar - BFAP
Paneel: Corné Louw - Graan SA, John Hudson - Nedbank, Antois van der Westhuizen - JDF, Voltan Senekal - Villa Crop Protection
11:00
NAVORSING VIR GROEI
Anlie Hattingh - Brand Republic
Paneel: Dr Ilze Trautman - Dept Landbou Wes-Kaap, Dr Reneé Prins - CenGen, Andrew Bennett - SACTA, Voltan Senekal - Villa Crop Protection
13:00
AAN DIE WERK VIR JOU, OM WAARDE TE ONTSLUIT!
Deon van Rooyen - SACTA
Paneel: Hendrik Van Staden - Syngenta, Andries Theron - SACTA, Andrew Bennett - SACTA,
Sandile Mahlangu - SACTA
Donderdag, 12 September
09:00
WAT WERK IN DIE WES-KAAP
Anlie Hattingh - Brand Republic
Paneel: Dr Dirk Troskie - Dept Landbou Wes-Kaap, Jannie Strydom - AWK, Jannie Briers-Louw – AWK Jongboerkommitee, Andries Theron - Proteïennavorsingstigting
11:00
DIE LANDBOULANDSKAP NÁ DIE VERKIESINGS
Wandile Sihlobo - Agbiz
Paneel: Mooketsa Ramasodi - DG Landbou Wes-Kaap, Jolanda Andrag - Agri SA, Dr Tobias Doyer - Graan SA, Tiaan Kotzé - Omnia, Prof Ferdi Meyer - BFAP
13:00
INVESTEC: STRUCTURE YOUR ESTATE, ONE SIP AT A TIME.
Lieze-mari Brink - Investec
Spreker: Lieze-mari Brink (Investec)
Vrydag, 13 September
09:00
HOE BESIGHEDE LANDBOU BOU
Theo Vorster - Galileo Capital
Paneel: Sean Walsh - KAL Groep, Phumela Xanywa - Nedbank, André Uys - Overberg Agri, Theo Boshoff - Agbiz
11:00
OPLEIDING IN LANDBOU
Theo Vorster - Galileo Capital
Paneel: Dr Ivan Meyer - Minister Landbou, Wes-Kaap, Phillip Harmse - Uxi, Prof Andre Jooste - US, Darryll Jacobs - Dept Landbou Wes-Kaap
14:00
IMPLIKASIES VAN DIE RNE VIR LANDBOU: PRIORITEITE VIR DIE TOEKOMS
Dr. Ivan Meyer - Minister van Landbou, Wes-Kaap
Spreker: Dr Ivan Meyer - Minister Landbou, Wes-Kaap
Media Vennote