Wees deel van gesprek wat saak maak!
Bespreek jou sitplek vir Agri in Gesprek by NAMPO Kaap
11 tot 13 September 2024, in die Santam Ouditorium, NAMPO Kaap Skougronde, Bredasdorp.
PROGRAM
Woensdag, 11 September
11:00 tot 12:30 - Woensdag, 11 September 2024
Fasiliteerder: Anlie Hattingh - Brand Republic
Paneel: Dr Ilze Trautman - Dept Landbou Wes-Kaap
Dr Reneé Prins - CenGen
Andrew Bennett - SACTA
Voltan Senekal - Villa Crop Protection
NAVORSING VIR GROEI
Landboutoestande verander voortdurend, en as sulks, is volhoubaarheid en groei grootliks afhanklik van navorsing. In die graanbedryf is navorsing oor kultivars, genetika, grondgesondheid, chemie, siektes en meer, die ruggraat van vooruitgang. Ons kyk na plaaslike en internasionale navorsing en die positiewe impak wat dit op die graanbedryf het. Ons kyk ook na die navorsing wat tans in proses is, en wat die impak van hierdie navorsing op produsente oor die volgende 5 jaar kan wees.
Media Vennote