Wees deel van gesprek wat saak maak!
Bespreek jou sitplek vir Agri in Gesprek by NAMPO Kaap
11 tot 13 September 2024, in die Santam Ouditorium, NAMPO Kaap Skougronde, Bredasdorp.
PROGRAM
Woensdag, 11 September
09:00 tot 10:30 - Donderdag, 12 September 2024
Fasiliteerder: Anlie Hattingh - Brand Republic
Voorwoord: Dr Ivan Meyer - Minister Landbou, Wes-Kaap
Paneel: Dr Dirk Troskie - Dept Landbou Wes-Kaap
Jannie Strydom - AWK
Jannie Briers-Louw – AWK Jongboerkommitee
Andries Theron - Proteïennavorsingstigting
WAT WERK IN DIE WES-KAAP?
Ons kyk na die landbousektor in die Wes-Kaap, hoe die kommoditeite en waardekettings inmekaarsteek, en na die vordering oor die afgelope tien jaar. Hoe het die landbousektor die dorpe en gemeenskappe van die Wes-Kaap help vorm en groei? Ons kyk ook na die goeie voorbeeld van samewerking en samehorigheid tussen die plaaslike regering, landbou-organisasies, landboubesighede, opleidingsinstansies en produsente in die Wes-Kaap. Hoe kan ons van hierdie modelle in ander dele van die land dupliseer?
Media Vennote