Wees deel van gesprek wat saak maak!
Bespreek jou sitplek vir Agri in Gesprek by NAMPO Kaap
11 tot 13 September 2024, in die Santam Ouditorium, NAMPO Kaap Skougronde, Bredasdorp.
PROGRAM
Woensdag, 11 September
14:00 tot 15:00 - Vrydag, 13 September 2024
Spreker: Dr Ivan Meyer - Minister Landbou, Wes-Kaap
Implikasies van die RNE vir Landbou: Prioriteite vir die toekoms
Landbou is die basis vir ekonomiese groei en die enjinkamer vir werkskepping. Kom ons bespreek hoe ons kan saamwerk om die potensiaal van die agri-sektor te ontsluit tot voordeel van die landelike ekonomie en ekonomiese groei in die algemeen.
Media Vennote