Artwork 3@2x

Wees deel van gesprek wat saak maak!

GSA@2x
John Deere Financial@2x
Nedbank@2x
Omnia
Villa Logo Colour
VL logo full
Artwork 1@2x

Bespreek jou sitplek vir Agri in Gesprek by NAMPO Kaap
11 tot 13 September 2024, in die Santam Ouditorium, NAMPO Kaap Skougronde, Bredasdorp.

PROGRAM

Woensdag, 11 September

Group 409@2x

Agri in Gesprek Sessions4@2x

11:00 tot 12:30 - Donderdag, 12 September 2024

Fasiliteerder: Wandile Sihlobo - Agbiz
Paneel: Mooketsa Ramasodi - DG Landbou Wes-Kaap
Jolanda Andrag - Agri SA
Dr Tobias Doyer - Graan SA
Tiaan Kotzé - Omnia
Prof Ferdi Meyer - BFAP

DIE LANDBOULANDSKAP NA DIE VERKIESING

Met nuweleierskap aan die stuur van die Departement van Landbou, wil ons hoor hoe die Landboumeesterplanas bloudruk gebruik kan word om prioriteite daar te stel. Noudat die verkiesing agter die rug is, wat verg dit op praktiese vlak om beter en vinniger implementering van besluite te verseker? Wat gaan die departement se benadering wees? Hoe kan goeie samewerking tussen alle rolspelers bewerkstellig word? Ons wil ook gesels oor hoe landbourolspelers die regering kan ondersteun om gesamentlike doelwitte te bereik.

Ander sessies

Media Vennote

Group 523@2x
Group 532@2x
Group 527@2x
Group 537@2x
Group 541@2x
Group 545@2x
Group 549@2x
Group 553@2x

Welkom by AgriXtra, ’n innoverende digitale mediakanaal in landbou

Follow us on

Copyright © 2024 Brand Republic

Scroll to Top