Artwork 3@2x

Wees deel van gesprek wat saak maak!

GSA@2x
John Deere Financial@2x
Nedbank@2x
Omnia
Villa Logo Colour
VL logo full
Artwork 1@2x

Bespreek jou sitplek vir Agri in Gesprek by NAMPO Kaap
11 tot 13 September 2024, in die Santam Ouditorium, NAMPO Kaap Skougronde, Bredasdorp.

PROGRAM

Woensdag, 11 September

Group 409@2x

Agri in Gesprek Sessions6@2x

11:00 tot 12:30 - Vrydag, 13 September 2024

Fasiliteerder: Theo Vorster - Galileo Capital
Paneel:  Dr Ivan Meyer - Minister Landbou, Wes-Kaap
Phillip Harmse - Uxi
Prof Andre Jooste - US
Darryll Jacobs - Dept Landbou Wes-Kaap

OPLEIDING IN LANDBOU, aangebied deur Graan SA

Die Suid Afrikaanse landbousektor staar baie uitdagings in die gesig soos logistiek, energie en water. Die AgriSETA Sektor Vaardighede Verslag wys egter dat daar ook ‘n omvangryke vaardigheidstekort in die landbou bestaan. Kwessies soos klimaatsverandering, plaagbestuur en die aanvaarding van tegnologie wat gepaard gaan met die Vierde Industriële Revolusie, vereis vaardighede om in pas te bly met die veranderende wêreld. Die doel van hierdie gesprek is om kennis te deel en samewerking te stimuleer, wat rolspelers in staat stel om doeltreffende beleid en strategieë te ontwikkel om hierdie vaardigheidsgapings te oorbrug. Hierdie samewerkingspoging sal die weg baan vir strategiese inisiatiewe en oplossings vir die ontwikkelende uitdagings wat die graansektor in die gesig staar.

Ander sessies

Media Vennote

Group 523@2x
Group 532@2x
Group 527@2x
Group 537@2x
Group 541@2x
Group 545@2x
Group 549@2x
Group 553@2x

Welkom by AgriXtra, ’n innoverende digitale mediakanaal in landbou

Follow us on

Copyright © 2024 Brand Republic

Scroll to Top