Artwork 3@2x

Wees deel van gesprek wat saak maak!

Artwork 18

Bespreek jou sitplek vir Agri in Gesprek by NAMPO Kaap
11 tot 13 September 2024

Group 409@2x

Dankie!

Ons het jou besonderhede ontvang.

Agri in Gesprek Sessions@2x

09:00 - Woensdag, 11 September 2024

Fasiliteerder: Louw Pienaar - BFAP
Paneel: Corné / Dirk Strydom - Graan SA;
John Hudson - Nedbank;
Herman of Antois - John Deere Financial;
WC Boer - precision & conservation ag

DIE INSETKOSTE KNYPTANG

Insetkostes plaas die winsgewendheid en volhoubaarheid van die produsent in gedrang. Daar is sekere koste-elemente wat nie sommer vinnig gaan verander nie, soos brandstof, kunsmis, meganisasie en chemie, maar daar is wel elemente waaroor die produsent ‘n sekere mate van invloed kan uitvoer. Ons stel ondersoek in om vas te stel wat hierdie elemente is, en hoe dit bestuur kan word. Ons kyk hoe aankope van rou materiaal en verhandeling van geproduseerde produk beter marge vir die produsent kan bewerkstellig. Ons kyk ook na die rol van tegnologie en presiese-boerdery om meer marge op die tafel los.

Ander sessies

Agri in Gesprek Sessions2@2x
Agri in Gesprek Sessions3@2x
Agri in Gesprek Sessions4@2x
Agri in Gesprek Sessions5@2x
Agri in Gesprek Sessions6@2x

Follow us on

Facebook@2x
youtube@2x
Group 398@2x

Copyright © 2024 Brand Republic

Scroll to Top