Artwork 3@2x

Wees deel van gesprek wat saak maak!

GSA@2x
John Deere Financial@2x
Nedbank@2x
Omnia
Villa Logo Colour
VL logo full
Artwork 1@2x

Bespreek jou sitplek vir Agri in Gesprek by NAMPO Kaap
11 tot 13 September 2024, in die Santam Ouditorium, NAMPO Kaap Skougronde, Bredasdorp.

PROGRAM

Woensdag, 11 September

Group 409@2x

Agri in Gesprek Sessions@2x

09:00 tot 10:30 - Woensdag, 11 September 2024

Fasiliteerder: Louw Pienaar - BFAP
Paneel: Corné Louw - Graan SA
John Hudson - Nedbank
Antois van der Westhuizen - John Deere Financial
Voltan Senekal - Villa Crop Protection

DIE INSETKOSTE KNYPTANG

Insetkostes plaas die winsgewendheid en volhoubaarheid van die produsent in gedrang. Daar is sekere koste elementewat nie sommer vinnig gaan verander nie, soos saad, brandstof, kunsmis, meganisasie en chemie, maar daar is wel veranderlikes waaroor die produsent ‘n sekere mate van beheer kan uitoefen. Ons stel ondersoek in om vas te stel wat hierdie veranderlikes is, en hoe dit bestuur kan word. Ons kyk hoe aankope van rou materiale en verhandeling van geproduseerde produk beter marge vir die produsent kan bewerkstellig. Ons kyk ook na die rol van tegnologie, herlewingslandbou en presieseboerdery om meer marge op die tafel los.

Ander sessies

Media Vennote

Group 523@2x
Group 532@2x
Group 527@2x
Group 537@2x
Group 541@2x
Group 545@2x
Group 549@2x
Group 553@2x

Welkom by AgriXtra, ’n innoverende digitale mediakanaal in landbou

Follow us on

Copyright © 2024 Brand Republic

Scroll to Top